12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Soekresultate

Soekresultaat

"landbou"

RSG Landbou 29 Maart 2024

Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika sê die Sitrus Sekondêr-program skep ‘n geleentheid vir leerders om ‘n reeds erkende plantproduksie-kwalifikasie op hoërskool te behaal. Dit word deur

SIEN MEER

RSG Landbou 28 Maart 2024

Die verbouing van industriële hennep in Suid-Afrika is nog in sy kinderskoene. Die inkomste per hektaar, rol by grondgesondheid en ‘n ideale wisselbougewas is van

SIEN MEER

RSG Landbou 27 Maart 2024

‘n Beroepsgesondheidspraktisyn, dr. Dankiso Mkwanazi, was een van die sprekers by ‘n Agbiz-/Agbiz Grain-werksessie. Hy gesels onder meer oor die vyf risikogevare in die werksplek.

SIEN MEER

RSG Landbou 26 Maart 2024

Nelius Ferreira van Ferrero Bonsmaras op Harrismith is by die Rooi Ras-geleentheid op Parys as Bonsmara SA se nuwe voorsitter verkies. Carin Venter het by

SIEN MEER

RSG Landbou 25 Maart 2024

Watter impak kan die 64 internasionale en plaaslike verkiesings in 2024 op die landbou hê? Wat gaan met wêreldinflasie gebeur? Op watter huidige prestasies kan

SIEN MEER

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: