23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Maandag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

RSG Landbou

Woensdag 17 Desember 2014

RSG Landbou 17 Desember 2014

Die jaarlikse Undercover Farming Ekspo vind in Maart buite Pretoria plaas. Lise Roberts gesels met die besturende direkteur van die ekspo, Suzanne Oosthuizen. Die Nasionale Wolkwekersvereniging het heelwat hoogtepunte en laagtepunte in 2014 beleef. Die hoofbestuurder, Leon de Beer, gesels hieroor met kleinveeboere.

Maandag 15 Desember 2014

RSG Landbou 16 Desember 2014

Die Suid-Afrikaanse suiwelverbruiker se voorkeure het die afgelope dekade heelwat verander. Barbara Bieldt van die MPO gesels hieroor. Die bekende Spier-landgoed reeds in 1969 die pinotage-kultivar aangeplant. Die keldermeester, Frans Smit, vertel hoe hulle landboupraktyke moes verander om meer biodivers te wees.

Maandag 15 Desember 2014

RSG Landbou 15 Desember 2014

Landbouskrywers Suid-Afrika se 2014 joernalis van die jaar is Denene Erasmus. Sy skryf vir Farmers Weekly in die Wes-Kaap. Chris Derksen berig oor die laaste 2014 CMW-veiling wat op Kroonstad gehou is. En ons vind meer uit oor die funksie van die Nasionale Landbou Bemarkingsraad.

Vrydag 12 Desember 2014

RSG Landbou 12 Desember 2014

Chris Viljoen kyk na die voorsorgmaatreëls teen veld- en bergbrande, wat boere moet tref alvorens hulle met vakansie vertrek.

Donderdag 11 Desember 2014

RSG Landbou 11 Desember 2014

As deel van Skaapvleis Suid-Afrika se verbruikersopvoedingsprogram, gee Wilna Loxley-Ford raad vir die feesseisoen. Rooivleisprodusente doen moeite om gesonde skaapvleis te produseer, en dit is vir hulle van groot waarde as verbruikers hulle produk met kennis en keur voorsit. Prof. Hettie Schonfeldt praat ook die verwarring wat bestaan oor die hersiening van die rooivleiskarkas-klassifikasiestelsel.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: