15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

RSG Landbou

Donderdag 8 Januarie 2015

RSG Landbou 8 Januarie 2015

Die Cleaver-toekennings word gebruik as platforum om slaghuise en vleismarkte erkenning te gee. Lise Roberts praat met Dave Ford oor die kompetisie, wat ook 'n pluimpie in die hoed van 'n rooivleisboer is. Wil jy dalk in 2015 met 'n nuwe stokperdjie begin? Modeltrekkers is dalk net die ding. Die voorsitter van die SA Modeltrekker Assosiasie praat oor hulle passie.

Woensdag 7 Januarie 2015

RSG Landbou 7 Januarie 2015

'n Landbou termynmarkmakelaar, Petrus van Eeden, verduidelik hoe makelaars boere kan help. Kolie Paulse, die 2012 plaaswerker van die jaar, deel sy loopbaangeheime in 'n baie motiverende onderhoud.

Dinsdag 6 Januarie 2015

RSG Landbou 6 Januarie 2015

Die nasionale voorsitter van die Melkprodusente Organisasie, en ook 'n boer in KwaZulu-Natal, Tom Turner, praat oor die melkboer se uitdagings in 2015. Dr. Louis du Pisani van die Nasionale Wolkwekersvereniging bespreek wolboere se Januarie-bestuurskalender.

Maandag 5 Januarie 2015

RSG Landbou 5 Januarie 2015

Volgens die uitvoerende direkteur van Agri SA, Hans van der Merwe, het landbou ekonomies 'n goeie jaar beleef. Hy gesels oor die brandpunte wat reeds vroeg vanjaar aandag moet geniet. Dan word boere is Suid-Afrika deesdae geforseer om van alternatiewe energie gebruik te maak, maar wat moet in ag geneem word, en wie se kundigheid kan vertrou word? Andre Potgieter van Energy Worx help om hierdie vrae te beantwoord.

Vrydag 2 Januarie 2015

RSG Landbou 2 Januarie 2015

'n Oplossing word gesoek vir die probleem van wildevarke en uitheemse visse.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: