23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Maandag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Sondagjoernaal

Sondag 31 Januarie 2021

Sondagjoernaal 31 Januarie 2021

Lizelle de Bruin gesels met prof. Ian Nell van die Kweekskool by die Universiteit Stellenbosch oor sy manier van praktiese teologie oordra aan studente. Lizelle de Bruin gesels met dr. Fanie Heroldt, direkteur by Jan Kriel Instituut, oor binnetoe en buitentoe lewe. Lizelle de Bruin gesels met Johan von Wielligh oor sy Covid-19 ervaring en gelooflesse. Lizelle de Bruin gesels met Joseph Jacobs oor hoe ons ‘n verskil kan maak in die lewe.

Sondag 24 Januarie 2021

Sondagjoernaal 24 Januarie 2021

Lizelle de Bruin gesels met dr. Andries Cilliers van Drieankerbaai oor wysheid, en wat die Bybel daaroor sê. Lizelle de Bruin gesels met dr. Fanie Heroldt, direkteur by Jan Kriel Instituut, oor dankbaarheid en hoop. Lizelle de Bruin gesels met ds. Marie Britz van die Stellenbosch Moedergemeente oor stilte en fokus, en stap in ‘n labirint. Lizelle de Bruin gesels met Merlyne Femboes van Elsiesrivier oor die verskil wat sy in die gemeenskap maak.

Sondag 17 Januarie 2021

Sondagjoernaal 17 Januarie 2021

Lizelle de Bruin gesels met ds. Gys van Schoor van die Sentrum vir Geloofsvorming oor hoop en optimisme. Lizelle de Bruin gesels met omroeper Benescke Janse van Rensburg oor stories van hoop met spesiale behoeftes. Lizelle de Bruin gesels met Daleen Joubert van Global Recordings Network oor hulle projekte. Lizelle de Bruin gesels met Millicent Wilkenson van MathMoms oor die verskil wat sy in die gemeenskap maak.

Sondag 10 Januarie 2021

Sondagjoernaal 6 Januarie 2021

Lizelle de Bruin gesels met dr. Johan Carstens oor doelgerigtheid vir 2021. Lizelle de Bruin gesels met Ina Fourie van Bloemfontein oor haar pad met geloof. Lizelle de Bruin gesels met ds. Francois Naude van Heidelberg oor sosiale kohesie. Lizelle de Bruin gesels met oudgevangene Shepherd Pani oor sy werk as barista by die Gangstar Cafe.

Sondag 3 Januarie 2021

Sondagjoernaal 3 Januarie 2021

Lizelle de Bruin gesels met prof. Ignatius Gous van Unisa oor geloofsgewoontes. Lizelle de Bruin gesels met die Koffieman, Oswald Opperman oor sy geloofspad. Lizelle de Bruin gesels met leierskapkundige Joseph Jacobs oor leierskap en hoop. Lizelle de Bruin gesels met pastoor Lynette Beer oor die besluite wat ons neem, en die gevolge daarvan.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: