12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Sondagjoernaal

Sondag 9 Mei 2021

Sondagjoernaal 9 September 2021

Dr. Fanie Herholdt van die Hugenote Kollege op Wellington praat oor die geskiedenis van die kollege en Andrew Murray se rol in onderwys vir vroue. Kleuterskoolhoof Carol Miller gesels oor haar geloofspad en haar werk op die Doulos-skip. Sonja Cilliers van Math Moms vertel van hulle werk, en hoe vroue ‘n gemeenskap omarm. Pastoor Lynette Beer praat oor doelwitte en emosies.

Sondag 2 Mei 2021

Sondagjoernaal 2 Mei 2021

Lizelle de Bruin gesels met dr. Frits Gaum oor die Andrew Murray Prysfonds. Lizelle de Bruin gesels met sinodale koördineerder ds. Anriëtte de Ridder oor hoe die jeug en familiebediending deesdae benader word. Lizelle de Bruin gesels met Kotie van den Berg oor die kerkorrel van Murraysburg NG Kerk. Lizelle de Bruin gesels met dr. Elna Mouton van die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit oor haar werk.

Sondag 2 Mei 2021

Sondagjoernaal 2 Mei 2021

Lizelle de Bruin gesels met dr. Frits Gaum oor die Andrew Murray Prysfonds. Lizelle de Bruin gesels met sinodale koördineerder ds. Anriëtte de Ridder oor hoe die jeug en familiebediending deesdae benader word. Lizelle de Bruin gesels met Kotie van den Berg oor die kerkorrel van Murraysburg NG Kerk. Lizelle de Bruin gesels met dr. Elna Mouton van die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit oor haar werk.

Sondag 25 April 2021

Sondagjoernaal 25 April 2021

Lizelle de Bruin gesels met ds. Dave Viljoen van die NG Kerk Kenridge oor die haan waarna daar op verskeie plekke in die Bybel verwys word. Lizelle de Bruin gesels met ds. Wynand Breytenbach en pastoor Enrique Hermanus oor geloofsgemeenskappe wat saam werk en eet. Lizelle de Bruin gesels met Ds. EJ en Sané Leach wat gemeenskapswerk in Indië doen, oor hulle werk. Huldeblyk - Lizelle de Bruin gesels met Ian Wessels oor dankbaarheid.

Sondag 18 April 2021

Sondagjoernaal 18 April 2021

Lizelle de Bruin gesels met afgetrede ds. Deon Potgieter oor die 38 jaar wat hy predikant was by die Heidedal-Suid VGK-gemeente in Bloemfontein. Lizelle de Bruin gesels met ds. Carl Lourens van die Kruger Wildtuin Gemeenskapskerk oor hulle gemeente en hoe hulle dinge anders doen. Lizelle de Bruin gesels met ds. Juanita Greyvenstein van die Maitland Gemeenskapskerk, twee jaar nadat die kerk afgebrand het. Lizelle de Bruin gesels met Terblanche Jordaan, die spirituele leier by die Neo-Spektrum gemeente, oor hulle werk in die gemeenskap.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: