15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Sondagjoernaal

Sondag 22 Augustus 2021

Sondagjoernaal 22 Augustus 2021

Prof. Ignatius Gous van Unisa praat oor tyd. Ds. Chrissie Lotz van die Presbiteriaanse Kerk in Sedgefield praat oor die kerk in Sri Lanka. Lize Oosthuizen van Butterfly Change for Children in Hammanskraal vertel van hulle werk. Daleen Joubert van Global Recordings Network praat oor hulle werk.

Sondag 15 Augustus 2021

Sondagjoernaal 15 Augustus 2021

Dr. Jannie le Roux praat oor dankbaarheid en hoop. Dr. Gerhard Lindeque vertel van die Trap vir Hoop-projek van die Bybelgenootskap van SA. Dr. Willem Botha, Uitvoerende Direkteur van die WAT, praat oor idiome in die Bybel. Joernalis Ernst Grundling vertel van sy reis met die Pelgrimstog van Hoop.

Sondag 8 Augustus 2021

Sondagjoernaal 8 Augustus 2021

Dr. Ruth Jonas van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika praat oor dankbaarheid en hoop. Maatskaplike werker Anna-Mart van der Merwe praat oor orgaanskenking. Adri Klindt van Huis Jabes vertel van hulle huis van versorging vir mishandelde vroue. Visuele Kunstenaar Marelize Huysamen praat oor vroue in die Bybel.

Sondag 1 Augustus 2021

Sondagjoernaal 1 Augustus 2021

Proff. Tertius de Wet en Pieta van Deventer vertel van hulle navorsing oor klokke. Stephnie Botha, bestuurshoof van Innovation for the Blind, vertel van hulle werk. Prof. Martin Pauw, afgetrede predikant, gesels oor dr. Chris Blignaut wat onlangs oorlede is. Dr. Frederick Marais van Communitas gesels oor ‘n innerlike en uiterlike reis.

Sondag 25 Julie 2021

Sondagjoernaal 25 Julie 2021

Ds. Theo Danzfuss van Kairosnetwerk vertel van hulle aanlynkonferensie. Ester Taljaard van Take Action Ministries vertel van hulle werk in Hammanskraal. Dr. Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis praat oor die plundering in die land. Apteker Christo Bezuidenhout van eManguzi aan die grens van Mosambiek vertel dat hulle dorp die plundering vrygespring het. Dr. Andries Cilliers van die Drie Ankerbaai-gemeente gesels oor hoop in ‘n tyd soos nou.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: