11:45 - 12:00

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Naweekaktueel

Met Anita Visser

Anita Visser

Volgende: 13:00 - 13:05

Nuus

13:05 - 14:00

Top Treffers

Met Carla Mackenzie

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Sondagjoernaal

Sondag 11 April 2021

Sondagjoernaal 11 April 2021

Lizelle de Bruin gesels met Henk Kleinschmidt wat in Toboyi woon en werk, oor die uitdagings wat hulle elke dag beleef. Lizelle de Bruin gesels met Graad 11 leerder Inge Venter oor haar projek, God’s Hands, en hoe sy daarmee uitreik na die gemeenskap om probleme te help oplos. Lizelle de Bruin gesels met Julian Jansen oor afwesige pa’s, en die impak wat dit op kinders se lewe het. Lizelle de Bruin gesels met sakekonsultant, dr. Gustav Gous, oor sy ervarings met Covid-19.

Sondag 4 April 2021

Sondagjoernaal 4 April 2021

Lizelle de Bruin gesels met dr. Johan Pienaar oor Paasfees. Lizelle de Bruin gesels met omroeper Este Geldenhuys oor die vroue by die graf. Lizelle de Bruin gesels met ds. Rudi Swanepoel van die Andrew Murray gemeente in Johannesburg, oor die verband tussen Goeie Vrydag en Opstanding Sondag.

Sondag 28 Maart 2021

Sondagjoernaal 28 Maart 2021

Lizelle de Bruin gesels met Vader Johan Strydom van die Katolieke kerk op Mosselbaai oor die kerkgebou se geskiedenis. Lizelle de Bruin gesels met eerwaarde Gert Temmers van die Morawiese Kerk op Elim oor hoe hulle Paasfees vier. Lizelle de Bruin gesels met Lizanne Barnard oor haar geloofsreis. Lizelle de Bruin gesels met opvoedkundige sielkundige Quinten Adams oor die agterplaas-universiteit.

Sondag 21 Maart 2021

Sondagjoernaal 21 Maart 2021

Lizelle de Bruin gesels met ds. Jaco Strydom van die Echo-bediending oor die lesse wat ons by die vroeë kerk kan leer. Lizelle de Bruin gesels met boervrou Elria Steinberg oor die droogte in die Noord-Kaap. Lizelle de Bruin gesels met familieberader dr. Louisa Stoker oor hoe om met jou kinders in gesprek te tree oor geloof, selfs al glo hulle anders as jy. Lizelle de Bruin gesels met dr. Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis oor die werk van die Hoop en Versoeningstrust.

Sondag 14 Maart 2021

Sondagjoernaal 14 Maart 2021

Lizelle de Bruin gesels met prof. Jurgens Hendriks van die Universiteit Stellenbosch oor kweekskole in Afrika. Lizelle de Bruin gesels met ds. Gerard Olivier van Port Elizabeth oor die vertaling van die Bybel in die Makua-taal. Lizelle de Bruin gesels met Carin Pendle, ‘n onderwysers, oor hoe sy hartskussings uitgedeel het om mense te bemoedig. Lizelle de Bruin gesels met pastoor Willie Norris van Heidedal in Bloemfontein oor sy gebedsbediening.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: