11:30 - 12:00

Regsake

Met Igna Klynsmith , Veronique van Heyningen

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Suzanne Paxton

Volgende: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Sondagjoernaal

Saterdag 22 November 2014

23 Nov

Lizelle de Bruin en Johan van Lill kyk na Highway Ministries se gebedsprojek; Johann Ackerman, afrigter van die Goue Leeus, vertel van sy geloofspad; Thys Visser vertel van die werk van Geopende Deure met vervolgde Christene; en Antonica Adams deel haar getuienis oor slegte vriende, drank en dwelms.

Saterdag 1 November 2014

2 Nov

Die sakeman, Brand Pretorius, vertel van die geloofslesse wat hy geleer het; daar is nuus oor die gesamentlike vergadering van die NGK en VGK se sinodale komissies; en hoor van die werk wat HospiVision doen.

Saterdag 25 Oktober 2014

26 Oct

Johan van Lill en Lizelle de Bruin kyk na stilte, stil eredienste en stiltetyd.

Saterdag 18 Oktober 2014

19 Oct

Johan Erasmus gesels oor Dialoog; Collins Bomali vertel van sy geestelike werk by Transnetwerknemers; Carin Brink gesels oor die NG Kerk se arbeidsbediening; dr. Tommy Gray vertel van die biddag vir die gesondheidsdienste; en Jannie le Roux inspireer met geloof in aksie.

Saterdag 20 September 2014

21 Sep

Verskeie aspekte van die Bybel word bespreek, Dr. Jan van der Watt gesels oor die nodigheid van Bybevertaling, Dr Gerrit Kritzinger gesels oor die werk van die Bybelgenootskap. Ds. Neels van Tonder gee 'n argeologiese agtergrond oor die Bybel. Die Kula ontwikkelings trust vertel ook van hulle werk om kinders terug op die skoolbanke te kry.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: