23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Resultaat
  • Program

Koos van der Merwe – Die kuns van trane

10 Oktober 2023

Koos van der Merwe gesels oor sy Woordfeesproduksie, DIE KUNS VAN TRANE, en sy digbundel wat tydens die produksie bekendgestel word.


Keramiekkunstenaar Johan Swart

9 Oktober 2023

Johan Swart vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van sy loopbaan met keramiek, en sy oop ateljee tydens die Toyota US Woordfees.


Monitor 9 Oktober 2023

Ons praat met militêre en politieke ontleders, en ‘n Suid-Afrikaner in die hart van die bloedvergieting in Israel. Saartjie Botha praat oor vanjaar se Woordfees-hoogtepunte.


Brandpunt 14 September 2023

14 September 2023

Advokaat Busisiwe Mkhwebane gaan haar verwydering as OB betwis. Die Vryheidsfront Plus dien ‘n mosie in vir ‘n ad hoc-komitee oor plaasmoorde. Die Toyota US Woordfees skop op 7 Oktober af by die Universiteit Stellenbosch.


Spektrum 23 Junie 2023

23 Junie 2023

Reaksie op regter Zondo se jongste uitsprake, en die Appèlhof-beslissing teen oudregter Nkola Motata. Hoe haalbaar is die jongste planne om die Wes-Kaap onafhanklik te verklaar? Die Woordfees se tema vanjaar is “borrel”.


Skrywers en boeke 19 April 2023

19 April 2023

Carien Smith, wenner van die UJ-debuutprys, gesels oor haar kortverhaalbundel BOT. Johan Myburg vertel meer oor die kortlys vir die Carol Shields- letterkundeprys, SALT, ‘n nuwe projek om die letterkunde van Suid-Asië toeganklik te maak vir lesers in die Weste, en Eleanor Catton se nuwe roman BIRNAM WOOD. Jy kan ook hoor wat Catton self daaroor te sê het. As jy ‘n kortverhaalskrywer is, maak seker jy luister, want Suzette Myburg het meer inligting oor die US Woordfees se kortverhaalkompetisie, en sy gee ook raad oor hoe om ‘n goeie kortverhaal te skryf.


Kompas 4 November 2022

4 November 2022

Chrislynn Sias gesels met twee akteurs wat by die Woordfees genomineer is vir hulle produksies en spel – Ashley De Lange en Sean Van Noordwyk.


Hoe verklaar jy dit? 16 Oktober 2022

16 Oktober 2022

Regstreeks vanaf die Woordfees in Stellenbosch: Lise Swart gesels met prof. Hendrik Geyer oor lawwe sout, met medikus dr. Heinz Mödler oor kunslense se tweedehandse waarde, en met ekoloog Dave Pepler oor uile se eetgewoontes.


Mathys en Theuns

14 Oktober 2022

Mathys Roets gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die raakpunte wat hy met Theuns Jordaan se musiek het. Hy is deel van Die Theuns Jordaan Liedjieboek-vertoning by die Toyota US Woordfees.


Stadige Intimiteit

Joani Groenewald en Maryke van Velden gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die Stadige Intimiteit-uitstalling in drie lokale by die Toyota US Woordfees.


POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: