1,5 kg lamsboud
Marinade
1 koppie suurlemoensap
1 koppie olyfolie
4 lourierblare
4 takkies vars tiemie
4 takkies vars roosmaryn
4 koffeltoontjies
sout en swartpeper
Oondsous
2 koppies lamaftreksel
1 koppie witwyn
1 ui, opgekap
3 lourierblare
4 takkies tiemie
4 takkies roosmaryn
4 knoffeltoontjies
1 teelepel paprika
2 teelepels origanum
sout en swartpeper
Meng die bestanddele vir marinade, en plaas dit boud daarin vir 6 ure.
Verhit die oond tot 120 grade Celsius.
Haal die boud uit die mamrinade en plaas dit in ‘n oondbak met ‘n deksel.
Meng die bestanddele vir die oondsous saam, en giet dit oor die boud.
Bak die boud vir 4 tot 6 ure.
* Verpligte velde
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020