Tuis | Kompetisies | Kan jy mense laat lag met jou skryfwerk?

Kan jy mense laat lag met jou skryfwerk? Neem dan deel aan die heel eerste RSG en NATi kwartkomedie-skryfkompetisie.  Skryf ‘n komiese radiodrama van net ‘n kwartier lank. Die prysgeld is altesame R40 000.  Jou komedie moenie langer as 13 bladsye wees nie. Die spertyd is Dinsdag  30 November. Navrae kan gerig word aan Kobus Burger by kburger@rsg.co.za. Laat daar lag wees!

Laai die handleiding, inskryfvorm en kompetisiereëls hieronder af.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: