Anna Emm se nuwe lewe in Londen

Haidee Muller-Isaacs gesels met die plaaslike skrywer Anna Emm, wat sak en pak met haar gesin Londen toe getrek het. Sy vertel hoekom hulle die groot skuif gemaak het, en wat sy daar oorkant ervaar.