Annelie Botes wonder of sy nog wil skryf

Nadat sy deur diep gesondheidswaters gegaan het, is Annelie Botes, die skrywer van trefferboeke soos Raaiselkind, ThulaThula en Katvis, onseker of sy weer ‘n boek gaan skryf. Mariska Spoormaker het Annelie by haar huis in die Baai gaan besoek nadat sy uit die Aurora-rehabilitasiesentrum ontslaan is.