05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Driesestig

Dinsdag 30 November 2021

Regte van mense met gestremdhede

Marina Clark gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die realiteit van die regte van mense met gestremdhede.

Maandag 29 November 2021

Neurogedrag in die werkplek

Dr. Etienne van der Walt praat oor neurogedrag in die werkplek.

Maandag 29 November 2021

Geslagsgebaseerde geweld

Wendy Pekeur praat oor plaaslike gemeenskapsorganisasies en gemeenskapsreaksie op geslagsgebaseerde geweld.

Maandag 29 November 2021

‘n Hartsplek vir weerlose grootmense

Op Kariega, vroeër bekend as Uitenhage, word daar hard gewerk by die Drostdy-Werkplek vir Volwasse Verstandelik Gestremdes om die verpletterende gevolge van die pandemie en gepaardgaande inperkings te oorleef. Mariska Spoormaker het die sentrum besoek.

Maandag 29 November 2021

Seeekatte, krappe en krewe herklasifiseer as diere met gevoel

Tinus Beukes praat oor die Verenigde Koninkryk wat seekatte, krappe en krewe herklasifiseer het as diere met gevoel, en nou beskerm word onder hulle dierebeskermingswette.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: