05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Hoe verklaar jy dit?

Sondag 4 April 2021

Hoe verklaar jy dit? 4 April 2021

Hoekom word jou horlosie se vermoë om akkuraatheid te behou, beinvloed tydens beurtkrag? Hoekom zoem 'n muskiet as hy nadervlieg om jou te byt? Hoe is die piramides oorspronklik gebou? Wat is die vertakte afbeelding op 'n klippie wat iemand opgetel het?

Sondag 28 Maart 2021

Hoe verklaar jy dit? 28 Maart 2021

Wat is die storie van die Koch-sneeukristal? Wat is ‘n fraktaal?  Hoekom word die woord, kalf, gebruik om die kleintjie van ‘n walvis te beskryf? Wil jy meer weet oor mantas?

Sondag 21 Maart 2021

Hoe verklaar jy dit? 21 Maart 2021

Wat is die wetenskaplike naam vir die lig van vuurvliegies? Wat is hulle broeipatrone, en hoekom is hulle daar? Wat is die Kambriese ontploffing? Wat is Burgess-skalie?

Sondag 14 Maart 2021

Hoe verklaar jy dit? 14 Maart 2021

Wat is die herkoms van die sesvoudige simmetrie van ‘n sneeukristal? Waarmee het dit te make? Hoe is dit moontlik dat die parameters van die heksagon in die sneeukristal so akkuraat dieselfde lengte het? Het ander loopvoëls soos emu’s of rhea’s ook net twee tone aan elke poot, soos byvoorbeeld die volstruis?

Sondag 7 Maart 2021

Hoe verklaar jy dit? 7 Maart 2021

Wat is die omgewingsimpak van die vervaardiging van elektriese- teenoor binnebrand-enjins?Is jy bewus dat daar ‘n wêreldmotorspoedrekord opgestel is deur ‘n elektriese motor in 1899, en dat dié kar ‘n snelheid van 105 km per uur bereik het met elektriese aandrywing? Hoe lank hou die battery van ‘n elektriese motor? Bestaan Big Foot werklik?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: