19:00 - 19:30

Só glo ek - die verhaal van godsdiens

Met Susan Booyens

Nou op die lug: 19:30 - 20:00

Sterre en planete

Met Willie Koorts

Willie Koorts

Volgende: 20:00 - 21:00

Kommentaar

Met Suzanne Paxton

21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Vers en Klank

Dinsdag 31 Desember 2019

Vers en Klank 31 Desember 2019

Die digter-akademikus Hein Viljoen gesels oor sy nuwe bundel, Brisant, wat vanjaar verskyn het. Dit is 'n lang verhalende (epiese) gedig en bied 'n kykie in die alledaagse lewe en minder alledaagse fantasieë van Jan Human, 'n universiteitsdosent. Dis vol subteks, interteks, vuur, en dalk 'n bom of twee wat bars. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Dinsdag 24 Desember 2019

Vers en Klank 24 Desember 2019

In hierdie spesiale uitsending van VERS EN KLANK vier ons Kersfees met gedigte van ons grootste digters en musiek van oraloor. Johann Nel, Elsabe Daneel en Dean Balie is die voorlesers. Daar is gedigte van Wynand Retief, Sheila Cussons, Antjie Krog, Adam Small, Lina Spies, Jeanne Goosen, Eveleen Castelyn, NP van Wyk Louw, Diana Ferrus, Donald Riekert, Rene Bohnen, Francilie Hoek, Johann de Lange, Uys Krige, Daniel Hugo, Bernard Odendaal, Fanie Olivier, Clinton V. du Plessis en Rien Joubert. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Dinsdag 24 Desember 2019

Vers en Klank

Die pianis en performance poet, Lara Kirsten, praat oor haar lewe as rondreisende kunstenaar, wat sommer enige plek op 'n fiets sal klim en dit ry, 'n klavier sien en dit speel, 'n verhoog skep uit 'n klip en begin dig. Lara lees so van haar innigste gedigte oor Afrika, oor musiek en oor haar geliefdes voor. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Dinsdag 16 Augustus 2016

16 Aug 2016

Amor Tredoux lees verse verse oor vroue.

Maandag 8 Augustus 2016

9 Aug 2016

Nic de Jager lees verse voor wat voorgeskryf is vir matrikulante wat Afrikaans het as eerste addisionele taal.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: