21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 23:00

Skud dit met Reggie Philander!

Met Reggie Philander

Reggie Philander

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Wie is ek?

Vrydag 12 Junie 2020

Wie is ek? 12 Junie 2020

Ons geheue affekteer ons emosies, maar emosies affekteer ook ons geheue. Om beter te onthou, moet jy verstaan hoe jou brein werk, wat jou geheue affekteer en watter oefeninge kan help, want 'n beter geheue kan 'n beter toekoms voorspel. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 5 Junie 2020

Wie is ek? 5 Junie 2020

Neem jou vrese oor die toekoms tans jou lewe oor? Is jy meer gespanne as ooit te vore? Ons kyk na realistiese en onrealistiese vrese, hoe om tussen die twee te onderskei, en hoekom dit belangrik is. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 29 Mei 2020

Wie is ek? 29 Mei 2020

Saam met al die probleme wat gepaard gaan met inperking en 'n onsigbare siekte, het die klaar hoë syfers van huishoudelike geweld toegeneem. Hoekom? Wat sê dit van ons nasie se vaardighede om stres te hanteer? Ons het raad vir slagoffers en hulle geliefdes om effektiewe ondersteuning te bied. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 22 Mei 2020

Wie is ek? 22 Mei 2020

Voel jy meer angstig a.g.v. die inperking? Was jy voor inperking in 'n traumatiese situasie, en nou ervaar jy weer dieselfde simptome? Hoor hoe om jou stres en traumatiese stres van mekaarte onderskei, en hoe om dit self reg te kry om traumatiese stres te voorkom. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 15 Mei 2020

Wie is ek? 15 Mei 2020

Die term gaslighting kom uit 'n film waar 'n vrou tot die afgronde gedryf is deur haar man wat haar emosioneel manipuleer. A.g.v. die film het dit 'n erkende term geword vir 'n sekere vorm van manuipulasie. Is iemand besig om jou so te manipuleer dat jy nie meer in jouself glo nie? See omnystudio.com/listener for privacy information.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: