23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Saterdag)

Volgende: 05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Wie is ek?

Vrydag 8 Mei 2020

Wie is ek? 8 Mei 2020

Wat is jou frustrasie-toleransie? Voel jy jou manier om 'n moeilike situasie te hanteer, is aanvaarbaar? Ons help jou verstaan hoe die aanleer van 'n hoër frustrasie-toleransie 'n groot verskil kan maak in hoe jy die wêreld ervaar en verwerk. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 1 Mei 2020

Wie is ek? 1 Mei 2020

Hoor hoe jy as indiwidu jou geliefdes, vriende en jouself kan help om jou emosies beter te bestuur, deur aan te leer om aktief te luister. Deur hierdie vaardigheid aan te leer, kan jy 'n verskil aan ander mense se geestesgesondheid maak – wat selfs 'n verskil aan die ekonomie kan maak. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 24 April 2020

Wie is ek? 24 April 2020

Hoekom is dit belangrik in vandag se onseker tye om meer in die oomblik te leef. Hoe kan hierdie vaardigheid jou help om stres te verminder, konsentrasie te verbeter en om 'n beter lewenskwaliteit te hê? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 17 April 2020

Wie is ek? 17 April 2020

Lise Swart en twee ervare sielkundiges beantwoord verskeie vrae van luisteraars. Wie weet, miskien bied een van die antwoorde 'n oplossing vir jou probleem tydens inperking. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 3 April 2020

Wie is ek? 3 April 2020

Die eerste week van inperking is verby. Wat ervaar mense? Is jy die enigste een wat sukkel om so alleen te wees? Luister na raad oor hoe om te verstaan wat jy ervaar, en om deur die volgende twee weke te kom. See omnystudio.com/listener for privacy information.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: