12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Wie is ek?

Vrydag 17 Julie 2020

Wie is ek? 17 Julie 2020

Gesinsmoord - Indien 'n persoon nie meer wil lewe nie, hoekom sal hy sy hele gesin se lewe ook neem? Hoor wat die navorsing hieroor sê, hoekom Suid-Afrika se gesinsmoordsyfer so hoog is, en watter tekens daar is. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Donderdag 9 Julie 2020

Wie is ek? 10 Julie 2020

Wat ervaar 'n persoon wat gediagnoseer word met Alzheimer se siekte? Watter rol speel medikasie? Waar kan mens die regte diagnose kry? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 3 Julie 2020

Wie is ek? 3 Julie 2020

Suid-Afrika se winter is in volle swang, en hiermee saam kom 'n toename in selfdood. Kombineer seisoenale depressie met die druk en stres van ons omstandighede, en ons is in die moeilikheid. Vind meer uit oor die tekens waarvan jy bewus moet wees, hoe om vir hulp te vra, en hoekom ondersteuning van kardinale belang is. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 26 Junie 2020

Wie is ek? 26 Junie 2020

Daar is verskeie stappe wat gedoen moet word voor verhoudingsmaats die opsie van egskeiding/skeiding moet oorweeg. Lise Swart kyk na hierdie stappe, watter faktore in ag geneem moet word, en onder watter omstandighede egskeiding die enigste opsie is. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 19 Junie 2020

Wie is ek? 19 Junie 2020

Outisme: Wat beteken "die spektrum"? Is dit 'n siekte? Wat is die probleemareas vir ouers? See omnystudio.com/listener for privacy information.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: