23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Saterdag)

Volgende: 05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Wie is ek?

Vrydag 25 September 2020

Wie is ek? 25 September 2020

September is internasionale bewustheidsmaand vir Alzheimer se siekte en demensie-diagnoses. Daar word vanjaar gefokus op die stigma en wanpersepsies. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 18 September 2020

Wie is ek? 18 September 2020

Hoekom is sekere kinders meer kwaad in die algemeen as ander? Hoe kan ouers help, en wat moet hulle beslis nie doen nie? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 11 September 2020

Wie is ek? 11 September 2020

Almal van ons maak daagliks bewustelik en onbewustelik belangrike en minder belangrike besluite. Hoe kan ons seker wees ons maak die “regte” besluit? Vind uit wat die mees effektiewe stappe is om by die beste keuse uit te kom. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 4 September 2020

Wie is ek? 4 September 2020

Wanneer goeie mense slegte goed doen: Hoe gebeur dit? Is almal in staat daartoe om slegte goed te doen? Onder watter omstandighede? Vind meer uit oor hierdie menslike gedrag, en hoe ons eie blindekol ons gedrag kan aanspoor. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 28 Augustus 2020

Wie is ek? 28 Augustus 2020

Tieners het twee identiteite - 'n realistiese identiteit en 'n aanlynidentiteit. Albei is baie belangrik vir hierdie unieke ouderdomsgroep. Maar dit veroorsaak ook baie plekke waar tieners geboelie kan word. Weens adolessente se natuur, is hulle nie geneig om te sê wanneer hulle ongelukkig is, of geboelie word nie, so waarvoor moet ouers op die uitkyk wees? See omnystudio.com/listener for privacy information.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: