19:20 - 20:00

Hartsnommertjies

Met Haidee Muller-Isaacs

Nou op die lug: 20:00 - 21:00

U eie Keuse

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 21:00 - 21:10

Nuus & Weer

21:10 - 22:00

Kapityt!

Met Sue Pyler-Slabbert

Tuis | Alle Programme

Alle Programme

Saterdag 21:10-22:00

Wil jy dans? Kom kwêla, vastrap, sokkie, two-step, skoffel én langarm saam met RSG. Ons kapityt op die maat van die beste dansmusiek. Daar’s iets vir almal – en dis boonop perfek vir ‘n Saterdagaand!

Saterdag 19:05-19:15

Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat ‘n kis vol speelgoed ontdek. Hierdie interessante skatkis neem hom onder andere na die wêreld van dinosourusse en hy ontmoet ‘n kraai en donkie wat kan praat! Sy verbeelding kry vrye teuels, en tussendeur leer hy hoe om tel en te spel.

Sondag 20:00-21:00

‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

Maandag 19:30-20:00
Dinsdag 19:30-20:00
Woensdag 19:30-20:00
Donderdag 19:30-20:00
Vrydag 19:30-20:00

‘n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.

Dinsdag 21:50-22:10

Voorlesings van die beste Afrikaanse kortverhale.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: