05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Alle Programme

Alle Programme

Sondag 14:00-15:00

Derrich Gardner sit musiek in jou ore – ryk, romerig en sommer net lekker. Daar is liedjies uit genres wat strek so wyd as die kleurspektrum op ‘n satynserp, tot die skadu van jou droomboom in die somer en winter. Sondag-rustigheid en sakke vol nostalgie.

Dinsdag 00:00-05:25

00:00 – 00:30 Groeipyne (herhaling)
00:30 – 01:00 Sterre en planete (herhaling)
01:00 – 02:00 Musiek sonder grense (herhaling)
02:00 – 02:30 Rand en sent (herhaling)
02:30 – 03:00 Kompas (herhaling)
03:00 – 04:00 Musiek
04:00 – 05:00 Musiekbonbons (herhaling)
05:00 – 05:25 Musiek

Donderdag 00:00-05:25

00:00 – 00:30 Taaldinge (herhaling)
00:30 – 01:00
Hoe verklaar jy dit? (herhaling)
01:00 – 02:00
Vastrap (herhaling)
02:00 – 02:30 Op en Wakker tegnologie-insetsels (herhaling)
02:30 – 03:00 Kompas (herhaling)
03:00 – 04:00 Musiek
04:00 – 05:00 Skrywers en boeke (herhaling)
05:00 – 05:25 Musiek

Maandag 00:00-05:00

00:00 – 01:00 Middagvervolgverhaal-omnibus (herhaling)
01:00 – 02:00 Countryklanke (herhaling)
02:00 – 03:00 Radioteater / RSG Dokumentêr (herhaling)
03:00 – 04:00 Musiek
04:00 – 05:00 Jazz op RSG (herhaling)
05:00 – 05:25 Musiek

Saterdag 00:00-05:55

00:00 – 01:00 Oggendboekvoorlesing-omnibus (herhaling)
01:00 – 02:00 Nic se goed (herhaling)
02:00 – 02:30 Werksoek / Finansies / Doen jou eie ding (herhaling)
02:30 – 03:00 Kompas (herhaling)
03:00 – 04:00 Sondagmiddag-musiekreeks (herhaling)
04:00 – 05:00 Geestesgesondheid (herhaling)
05:00 – 05:55 Musiek

Sondag 00:00-06:00

00:00 – 01:00 Aandboekvoorlesing-omnibus (herhaling)
01:00 – 02:00 Dis gospel (herhaling)
02:00 – 03:00 Vers en klank & Kortom (herhalings)
03:00 – 04:00 Reis sonder grense (herhaling)
04:00 – 06:00 Musiek

Vrydag 00:00-05:25

00:00 – 00:30 Gesondheid (herhaling)
00:30 – 01:00
Regsake (herhaling)
01:00 – 02:00
Kapityt! (herhaling)
02:00 – 02:30 Sondagaand-geloofsgespreksreeks (herhaling)
02:30 – 03:00 Kompas (herhaling)
03:00 – 04:00 Musiek
04:00 – 05:00 Saterdagmiddag-musiekreeks (herhaling)
05:00 – 05:25 Musiek

Woensdag 00:00-05:25

00:00 – 00:30 Wie is ek? (herhaling)
00:30 – 01:00 Leefwêreld van die gestremde (herhaling)
01:00 – 02:00 U eie keuse (herhaling)
02:00 – 02:30 Ons en die onderwys (herhaling)
02:30 – 03:00 Kompas (herhaling)
03:00 – 04:00 Musiek
04:00 – 05:00 RSG Kuns (herhaling)
05:00 – 05:25 Musiek

Maandag 21:20-22:10

Die beste van verskeie eras, genres en kunstenaars. Ettienne Ludick neem jou op ‘n musikale terugflits deur die geskiedenis, van die heupswaaiende 50’s tot die vreemde kleredrag van die 90’s, en daarna.

Sondag 13:00-14:00

Kontemporêre gospelmusiek.

Sondag 21:10-23:00

‘n Groot verskeidenheid opera- en liedermusiek vir die fynproewer.

Dinsdag 11:30-12:00

Moeg vir die korporatiewe lewe? Wil jy graag jou eie ding doen? Ryk van Niekerk kyk elke derde en vierde Dinsdag van die maand na die wenresepte van suksesvolle entrepreneurs.

Maandag tot Vrydag 13:00-14:45

Jou blik op die wêreld om jou – ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: