Potgooi
Sorteer volgens:
Vertoon:
Soek...
Geestesgesondheid: Die Camino van die lewe
Kategorie: Geestesgesondheid2026-11-03
3 November 2026: Dr. Nico de Klerk het sy doktorsgraad gewy aan die impak van die Spaanse Camino op diegene wat die pelgrimstog aanpak. Hy gesels met Lizelle de Bruin oor sy eie Camino-ervaring, die waarde daarvan om eenvoudiger en met minder bagasie te leef, en hoe dié gestroopte manier van leef kan bydra tot […]
Kortom 3 November 2026
Kategorie: Kortom2026-11-03
Deel 2: Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal POST-MANDELA, voor.
Vers en klank: Die Vrystaat
Kategorie: Vers en Klank2026-11-03
3 November 2026: Die Vrystaat is ’n meer as net ’n provinsie. Dit is ’n atmosfeer wat jou bybly. Daardie eindelose ruimtes, die unieke kleurpalet, die groot blou hemel… dis eintlik g’n wonder mense raak so maklik nostalgies oor dié streek nie. Sophia van Taak en voorleser Johann Nel verken die werk van ons Vrystaatse […]
Sum - Franco Prinsloo
Kategorie: RSG Kuns2026-11-03
Die komponis, Franco Prinsloo, vertel van sy oratorium, Sum.
Janice Honeyman se Alice in Wonderland-pantomime
Kategorie: RSG Kuns2026-11-03
Dit is weer tyd vir pantomime in Johannesburg! Terrance April gesels met die akteur Charlie Bouguenon oor wat Gauteng se gehore vanjaar te wagte kan wees.
Legato Koorfees 2026
Kategorie: RSG Kuns2026-11-03
Die jaarlikse Legato Koorfees het ‘n nuwe tuiste gekry. Die bestuurshoof, Tiaan Ras, vertel meer.
Gin by Amperdaar
Kategorie: RSG Kuns2026-11-03
Die akteur Pieter Grobbelaar gesels oor die toneelstuk, Gin by Amperdaar. Hy is ook verantwoordelik vir die vertaling en verwerking.
Into the Woods by
Kategorie: RSG Kuns2026-11-03
Wat kry jy as die verhale van Rooikappie, Aspoestertjie, Repelsteeltjie en Jan en die Boontjierank op een verhoog bymekaar bring. Dit is wat Stephen Sondheim gedoen het in sy musiekspel, INTO THE WOODS. Terrance April gesels met die regisseur, Sylvaine Strike.
Kompas: SOS se beginnerrobotika-kompetisie
Kategorie: Kompas2026-11-03
3 November 2026: Robotika gaan oor veel meer as net robotte en rekenaars. Meer as 100 leerders het onlangs hulle vaardighede op die proef gestel tydens die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se beginnerrobotika-kompetisie. Ons vertel jou hoe so ’n kompetisie werk, en waarom dit belangrik is om leerders reeds op ’n jong ouderdom aan robotika bloot […]
Aandgedagte 3 November 2026
Kategorie: Aandgedagte2026-11-03
Pastoor Jan Oosthuizen van Harverster Cederberg-gemeente op Clanwilliam.
Markoorsig 3 November 2026
Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-11-03
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 November 2026
Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-11-03
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Hof bevind minister het verkeerde proses gevolg met loterytender
Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-11-03
Jan van Niekerk – finansiële direkteur, Gold Rush
Demokrasie is duur: Wat kos dit om Suid-Afrika te laat stem?
Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-11-03
Jan-Jan Joubert – politieke joernalis en skrywer
SA uit AGOA geskop: Hoe groot is die werklike skade?
Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-11-03
Johann Kotzé – uitvoerende hoof, AgriSA
Elektriese motors begin spoed vang
Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-11-03
Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering
Brandpunt: Die plaaslike regeringsverkiesing kos R4,1 miljard
Kategorie: Brandpunt2026-11-03
3 November 2026: Die plaaslike regeringsverkiesing sal die belastingbetaler meer as R4,1 miljard kos. Ons praat met die grootste verloorders ná die VSA se besluit om SA se Agoa-lidmaatskap op te skort. Sal jy nog die Lotto kan speel nou dat die diensverskaffer se kontrak tersyde gestel is?
RSG Help: Sungardens Palliatiewe Sorgsentrum, Pretoria
Kategorie: Spitstyd2026-11-03
Irma Schnetler-Ras, voorspraakbeampte van die sorgsentrum, gesels oor Sungardens, wat al vir vier dekades liefdevolle versorging en ondersteuning aan mense bied wat met ernstige en lewensbedreigende siektes saamleef. Die organisasie fokus nie net op mediese sorg nie, maar ook op die emosionele en geestelike welstand van pasiënte en hulle geliefdes. https://www.sungardens.org.za/
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 34
Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-11-03
Marnus verander van persoonlikheid en terroriseer Lienkie skielik. Wanneer sy na haar kontrak kyk, besef sy sy het haar vasgeteken, en dat sy hom nooit werklik geken het nie. Haar senuwees gaan op hol.
Êrens oorsee: Bangkok, Thailand
Kategorie: Driesestig2026-11-03
Anru Vorster vertel vir Martelize Brink van Bangkok, Thailand, waar hy tot ‘n maand gelede vir vier jaar lank gewoon het.
1-20 van 67232 potgooisnitte(s)



















