Wolraad Woltemade se heldedaad 250 jaar gelede

Dr. Dan Sleigh praat oor Wolraad Woltemade se heldedaad 250 jaar gelede, en van groot planne om die heldedaad op vele terreine te herdenk.