23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Sondag)

Volgende: 06:00 - 06:10

Nuus & Weer

06:10 - 06:55

Oggendstemming

Met Tharien Oosthuizen

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Skrywers en Boeke

Woensdag 13 Januarie 2016

13 Jan 2016

Johan Myburg gesels met die besoekende Nederlandse skrywer en ekonoom, Nachoem Wijnberg, oor sy nuwe bundel Van Groot Belang. Izak de Vries praat oor die nuutste publikasies van Lapa Uitgewers. Leonie van Rensburg gesels oor die Top 20 Afrikaanse verkopers vir die feestyd. In sy insetsel oor die internasionale letterkunde gesels Johan Myburg oor Julian Barnes se nuwe boek, 'n letterkunde prys vir Kate Atkinson en 'n liefdesverhaal wat selfs die Israelse parlement aan die gons het.

Woensdag 6 Januarie 2016

6 Jan 2016

Suzette Kotze-Myburgh praat met Piet van Rooyen oor sy nuwe roman, Voëlvry. Dan Sleigh gesels oor sy uitgewer, Riana Barnard. Riana verduidelik aan Ilse Salzwedel presies wat die werk van 'n uitgewer behels. Johan Myburg gesels oor die internasionale letterkunde en boekbedryf.

Woensdag 21 Oktober 2015

21 Oct 2015

Skrywers en boeke 21 Oktober 2015

Woensdag 14 Oktober 2015

14 Oct 2015

Skrywers en boeke 14 Oktober 2015

Woensdag 23 September 2015

23 Sep 2015

Skrywers en boeke 23 September 2015

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: