06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Renske Jacobs , Gustav Greyling

Renske Jacobs
Gustav Greyling

Volgende: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

11:30 - 12:00

Finansies

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Spektrum

Donderdag 8 Maart 2012

Bakkes Broers

Suzanne Paxton praat met die skrywers Johan en Christiaan Bakkes.

Donderdag 8 Maart 2012

Marita van der Vyver

Die gewilde skrywer Marita van der Vyver wat die afgelope paar jaar al in Frankryk bly, het oë gewys hier by die Woordfees op Stellenbosch.

Donderdag 8 Maart 2012

Sonstorm

Die sterkste sonstorm in ses jaar tref die aarde vandag. Dit bereik vanmiddag sy hoogtepunt in Suid-Afrika. Suzanne Paxton praat hieroor met dr. Pierre Cilliers, 'n navorser by die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap se ruimtewetenskappe-afdeling op Hermanus.

Woensdag 7 Maart 2012

Antjie Krog

Een van die hoogtepunte op die skrywersprogram by die Woordfees is die aanbieding deur die bekroonde en internasionaal bekende skrywer Antjie Krog. Sy het in samewerking met voordragkunstenaars van Kimberley en met die klanke van inheemse instrumente in Afrikaans en die inheemse sustertale, Kwedam, Xhosa en Sesotho voorgedra.

Woensdag 7 Maart 2012

Dana Snyman

Die skrywer Dana Snyman tree op in die produksie HIER HUIL JY NET TWEE KEER by die Woordfees. Dit is die opvolgvertoning van die suksesvolle BABY, AS EK VERBY RY. Die titel van die nuwe verhoogproduksie deur Dana Snyman en Klopjag kom uit die ou gesegde: "Hier huil jy net twee keer, die dag wat jy aankom en die dag wat jy weer moet wegry." Dit is dan ook waaroor hierdie aanbieding gaan. Dit is saamgestel uit Dana se stories wat handel oor families en hulle huishoudings - die mooi, die humor en die hartseeraspekte daarvan.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: