Haidee Muller speel liedjies waarmee sy grootgeword het, musiek wat haar inspireer en haar deur die dag kry, en musiek wat sy speel wanneer sy opgewonde is of wanneer haar hart vol eina is.
‘n Musiekreeks waarin jy kan luister na Afrikaanse volksliedjies en volksliedjies van dwarsoor die wêreld soos Nederland, Duitsland, Amerika, Frankryk, Italië en Rusland.
Wetenswaardighede oor die natuur en die wetenskap.
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020