‘n Inbelprogram met kundiges oor ‘n verskeidenheid geestesgesondheidskwessies.
Verjaarsdagwense aan bejaardes wat 90 jaar en ouer is. Gelukwense kan gestuur word aan info@rsg.co.za.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige een wat kinders of tieners grootmaak en soms voel of hulle teen die mure kan uitklim!
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020