15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Alle Programme

Alle Programme

Sondag 09:00-09:40

‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel.

Sondag 06:00-06:55

Verkwikkende musiek vir die vroeë Sondagoggend.

Sondag 15:30-16:00

Die program fokus op aktuele sake in die onderwys wat kan dien as inspirasie vir onderwysers, leerders en ouers. Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.

Maandag tot Vrydag 07:00-09:00

Op en Wakker is ‘n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.

Vrydag 20:00-21:00

‘n Program oor die plaaslike musiekbedryf.

Maandag 19:10-19:20

Slaaptydstories vir kinders, maar oud en jonk kan saamluister. Maatjies kan inskakel om nuwe dinge oor diere, die mensdom en die natuur te leer. Spits die ore en reis saam met ons op hierdie storie-avonture.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: