‘n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Luister na goue oues, nostalgiese musiek, nuwe musiek wat nie op die speellys is nie, en ander verrassings.
ʼn Godsdiens-leefstylprogram met die fokus op aktuele temas wat die geloof uitbeeld.
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
‘n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in ‘n japtrap by die huis kry!
Anna-Retha Bouwer speel Afrikaanse musiek wat nie hoofstroom is nie, maar wat tog ’n groot bydrae tot ons musiekskat lewer.
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020