12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Johan Rademan , Martelize Brink

Johan Rademan
Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Alle Programme

Alle Programme

Sondag 11:05-11:30

Daar word gekyk na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.

Saterdag 14:30-15:00

‘n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge – plaaslik en internasionaal – onder die loep kom. Gaste sal inloer om die tendense en produkte te bespreek en luisteraars met wenke en vars nuus te verras.

Maandag 22:10-23:00
Dinsdag 22:10-23:00
Woensdag 22:10-23:00
Donderdag 22:10-23:00
Vrydag 22:10-23:00
Saterdag 23:10-00:00

Tjilmusiek vir die laataand.

Saterdag 10:00-11:45

Carla Mackenzie speel die nuutste en gewildste plaaslike liedjies. Sy gee jou ’n blik op die oorsese treffers en musiektendense op digitale musiekplatforms, asook onderhoude van Tamboerskloof tot in Texas.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: