Skip to content
Nou op lug

Driesestig

13:00

-

14:45

Volgende

Middagvervolgverhaal

14:45

-

15:00

RSG NOU

Tik vreet letterlik jou breinselle op

2026-11-11 Kategorie: Gesondheid op RSG
Wat gebeur in jou brein wanneer jy Tik gebruik? Kan die paranoia en psigoses omgekeer word? Mari Hudson gesels met psigiater Dr Lize Weich van die Universiteit van Stellenbosch se...

Wat is die ekonomiese impak van SA se uitsluiting uit AGOA?

2026-11-10 Kategorie: Rand en Sent
Die Suid-Afrikaanse regering is amptelik in kennis gestel van die VSA se voorneme om Suid-Afrika en Rwanda vanaf 1 Januarie 2027 van die handelsvoordele ingevolge die Wet op Groei en...

Hoekom spoel duisende jellievisse op Kaapse strande uit?

2026-11-10 Kategorie: Driesestig
Marinebioloog Maryke Musson vertel vir Martelize Brink van die duisende jellievisse wat op die Kaapse strande uitgespoel het.

Watter beurse is daar vir naskoolse studie?

2026-11-10 Kategorie: Kompas
Watter soorte befondsing is daar vir iemand wat universiteit toe gaan? Wat is die verskil tussen ‘n studiebeurs en ’n akademiese beurs? Wat van ‘n toelaag?
No data was found