15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:30

Sondag met Fritz

Met Fritz Klaaste

Fritz Klaaste

Volgende: 17:30 - 18:00

Spesiale uitsending

Met Elsje van Jaarsveld

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Vers en Klank

Dinsdag 2 Junie 2020

Vers en Klank 2 Junie 2020

Danie Marais, bekroonde digter, skrywer, joernalis, radio-aanbieder, musiekkenner, ensovoorts, lees van sy ongepubliseerde en nuwe gedigte voor. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Dinsdag 26 Mei 2020

Vers en Klank 26 Mei 2020

Luister na 'n verskeidenheid gedigte deur 'n verskeidenheid digters, voorgelees deur verskillende lesers. Ons noem dit grendelgedigte. Elke voorleser het 'n gedig of twee gekies wat vir hom of haar iets besonders beteken in hierdie tyd van inperking. Jy kan uitsien na gedigte deur Petra Müller, George Weideman, Breyten Breytenbach, Herman de Coninck, Antjie Krog en H.A. Fagan. Die voorlesers is Anna-Mart van der Merwe, Sophia Passerini, Albert Maritz, Gideon Lombard, Jana Kruger en Marion Holm. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Dinsdag 19 Mei 2020

Vers en Klank 19 Mei 2020

Luister weer na 'n verskeidenheid gedigte deur 'n verskeidenheid digters, voorgelees deur verskillende lesers. Ons noem dit grendelgedigte. Elke voorleser het 'n gedig of twee gekies wat vir hom of haar iets besonders beteken in hierdie tyd van inperking. Jy kan uitsien na gedigte deur Donald W. Riekert. Sheila Cussons, Antjie Krog, Danie Marais, Carina Stander, Stephan Bouwer, Wilma Stockenström en Walter Brueggemann. Die voorlesers is Joanie Combrink, Jani Greeff, Wynand Kotze, Erica Wessels, Pieter van Zyl en Susanne Beyers. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Dinsdag 12 Mei 2020

Vers en Klank 12 Mei 2020

Luister na nog 'n verskeidenheid gedigte deur 'n verskeidenheid digters voorgelees deur verskillende lesers. Ons noem dit sommer grendelgedigte. Elke voorleser het 'n gedig of twee gekies wat vir hom of haar iets besonders beteken in hierdie tyd van inperking. Jy kan uitsien na gedigte deur Gerard Scholtz, Carina Stander, Hilandi du Toit, T.T. Cloete, Zandra Bezuidenhout, Ingrid Jonker, N.P. van Wyk Louw en Ronelda S. Kamfer. Die voorlesers is Ronel Geldenhuys, De Klerk Oelofse, June van Merch, Roeline Daneel, Rolanda Marais, Dean Balie, Wessel Pretorius en Ira Blankenberg. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Dinsdag 5 Mei 2020

Vers en Klank 5 Mei 2020

Luister na gedigte deur 'n verskeidenheid digters, voorgelees deur verskillende lesers. Ons noem dit Grendelgedigte. Elke voorleser het 'n gedig of twee gekies wat vir hom of haar iets besonders beteken in hierdie tyd van inperking. Jy kan uitsien na gedigte deur Hilandi du Toit, T.T. Cloete, Elisabeth Eybers, Ilse van Staden, Antjie Krog, Ina Rousseau en Loftus Marais. Die voorlesers is June van Merch, Anrich Herbst, Martelize Kolver, Cintaine Schutte, Roeline Daneel, Johann Nel en Elsabe Daneel. See omnystudio.com/listener for privacy information.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: