Skip to content
Nou op lug

Vroegoggendgedagte

05:55

-

06:00

Volgende

Brêkfis met Derrich

06:00

-

10:00

RSG NOU

Spesifieke hartdefek eerste keer in SA herstel sonder chirurgie

2026-11-27 Kategorie: Op en Wakker
In wat as ‘n mediese eerste vir Suid-Afrika beskryf word, het ‘n span by die Tygerberg-hospitaal in die Wes-Kaap ‘n seldsame aangebore hartafwyking herstel, sonder om die pasiënt se borskas...

Rooibos is op pad na die buitenste ruim

2026-11-27 Kategorie: Landbou
Rooibos is op pad na die buitenste ruim. In Desember vanjaar word rooibossade deur Amerikaanse ruimtevaarders na die ruimte gestuur, waar navorsing gedoen word om te bepaal wat die effek...

Is SA se strafregstelsel enigsins doeltreffend met geslagsgeweld? 

2026-11-27 Kategorie: Regsake
Werk Suid-Afrika se strafregstelsel in die praktyk wanneer dit by geslagsgeweld kom? Luke Lamprecht het sy loopbaan daaraan gewy om kwesbare kinders en slagoffers van mishandeling te beskerm. Met meer...

Die deel van ‘n tiener se brein wat gevaar identifiseer, het nog nie ontwikkel nie

2026-11-24 Kategorie: Gesondheid op RSG
Hoe ontwikkel ‘n tiener se brein tot ‘n volwasse brein? Hoekom het tieners en jongmense min begrip van gevaar? Is dié gebrek aan insig oor gevaar dalk die rede hoekom...
No data was found