21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 22:10

Musiekbonbons

Met Terrance April

Terrance April

Volgende: 22:10 - 22:30

Islam in Fokus

Met Shahieda Carlie

22:30 - 23:00

Musiek op RSG

Met Jacques Arendt

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Geloof wat grondvat

Sondag 5 Desember 2021

Geloof wat grondvat 5 Desember 2021

Dit is iets wat deesdae al hoe meer aan die orde kom: surrogaatskap, waar ‘n vrou swanger is met ‘n ander vrou en dié se man se kind. In baie gevalle word dit afgemaak as ‘n geldmaakbesigheid, maar in ander gevalle is daar egpare wat maar te dankbaar is dat hulle deur surrogaatskap tog wel ‘n kind van hul eie mag hê. Die vraag is egter: hoe reg of verkeerd is surrogaatskap?

Sondag 28 November 2021

Geloof wat grondvat 28 November 2021

Vir jongmense wat gewoond is aan dinge vinnig doen deur die internet en sosiale media kan die kerk soms ‘n frustrasie wees met lang preke. Baie kerke is ook bekommerd dat hulle die jeug verloor het met die toe deure gedurende Covid. Hoe kry ons die jeug weer terug in die Kerk?

Sondag 21 November 2021

Geloof wat grondvat 21 November 2021

Wanneer Christene oor God praat, hoor jy verskillende name wat hulle vir Hom gebruik. Daar is Abba Vader, Ewige Vader, Magtige God, Here van die Leërskare, en nog baie ander. Maar hoe word God genoem, veral in die Ou Testament? Wat is sy regte Naam, of is daar ‘n verskeidenheid Name vir Hom?

Sondag 14 November 2021

Geloof wat grondvat 14 November 2021

Vir baie familielede van verslaafdes aan alkohol, dwelms of pille, is dit moeilik om nie net met die omstandighede klaar te kom nie, maar ook om nie te weet hoe om sulke mense te help nie.

Sondag 7 November 2021

Geloof wat grondvat 7 November 2021

Die afgelope tyd het ons baie bewus geword van mense wat siek is vanweë Covid-19. Tog is daar ook baie wat met ander siektes worstel en hoop op beterskap. Dit gebeur egter nie in elke geval dat die siekes genees word nie. Hoe praat ek met God oor my siekte? Maak Hy alle siekes gesond?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: