Skip to content
Sorteer volgens:
Vertoon:
Kommentaar 22 Maart 2026

Kommentaar 22 Maart 2026

Kategorie: Kommentaar2026-03-22
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
Sterre en planete 22 Maart 2026

Sterre en planete 22 Maart 2026

Kategorie: Sterre en Planete2026-03-22
Na aanleiding van ‘n luisteraarsvraag, praat ons met dr. Nic Erasmus, oor sogenaamde City Killer-asteroïede. Nuwe waarnemings deur die James Webb-teleskoop het onlangs ‘n belangrike bepaling gedoen oor die veelbesproke asteroiëd wat die maan sou tref in 2032. En, die botsing tussen twee eksoplanete is pas bevestig.
Ons praat dit uit 22 Maart 2026

Ons praat dit uit 22 Maart 2026

Kategorie: Ons Praat Dit Uit2026-03-22
Britse navorsers het onlangs vasgestel dat ‘n derde van jongmense tussen 16 en 24, die meeste van die tyd eensaam voel. Dis byna driekeer soveel as mense bo 65. Waarom is dit so? Watter uitwerking het eensaamheid op jongmense? Ds. Ereick van Breda gee raad oor hoe jongmense hulle eensaamheid kan hanteer, en wat ouers, […]
Aanddiens 22 Maart 2026

Aanddiens 22 Maart 2026

Kategorie: Aanddiens2026-03-22
Prof. Christina Landman van die VGK Karlienpark, Rustenburg.
Ons en die onderwys 22 Maart 2026

Ons en die onderwys 22 Maart 2026

Kategorie: Ons en die Onderwys2026-03-22
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert oor lees as die sleutel tot leer, en waarom dit so ’n kritiese rol speel in elke leerder se akademiese sukses. Die gesprek fokus op waarom lees steeds ’n groot uitdaging in Suid-Afrikaanse skole is, veral wanneer leerders na hoërskool beweeg, en hoe dit prestasie op alle […]
Rand en sent 22 Maart 2026

Rand en sent 22 Maart 2026

Kategorie: Rand en sent2026-03-22
Die konflik in die Midde-Ooste het nie net ‘n direkte invloed op die lande in daardie streek nie, maar het ook grootskaalse implikasies vir wêreldwye voedselveiligheid. Die voortdurende konflik en geopolitieke spanning beïnvloed verskeie aspekte van landbou, ook hier aan die suidpunt van Afrika. Jody Hendricks praat met Jannie Strydom, bestuurshoof van AGRI Wes-Kaap, oor […]
Leefwêreld van die gestremde 22 Maart 2026

Leefwêreld van die gestremde 22 Maart 2026

Kategorie: Leefwêreld van die Gestremde2026-03-22
‘n Parapleeg en bekende branderplankryer van Suid-Afrika, Dries Millard, gesels in die eerste van twee programme oor sy uitdagings in terme van toeganklikhied en basiese geriewe by strande. Hy vertel hoe hy sy daaglikse uitdagings aanpak. SAAM TEEN EENSAAMHEID is die tema vir vanjaar se Wêreld Downsindroom-bewustheidsmaand. Die fokus val op die insluiting van mense […]
Hoe verklaar jy dit? 22 Maart 2026

Hoe verklaar jy dit? 22 Maart 2026

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-03-22
Nie alle insekte wat jy in jou tuin sien, eet jou plante nie. Sommige, soos bidsprinkane en sekere kewers, is roofinsekte wat ander insekte jag en opvreet. Hulle werk dus soos klein natuurlike plaagbeheeragente, wat help om plantvreters in toom te hou. Ons kyk na die rol wat sekere insekte speel in ’n tuin of […]
Taaldinge 22 Maart 2026

Taaldinge 22 Maart 2026

Kategorie: Taaldinge2026-03-22
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Gerhard van Wyk en Alet Cloete is saam met Ina Strydom in die ateljee om luisteraars se taalnavrae te beantwoord. Hulle bespreek onder meer die herkoms van die uitdrukking, deur die mat val, en die woord, repliek.
Oggenddiens 22 Maart 2026

Oggenddiens 22 Maart 2026

Kategorie: Oggenddiens2026-03-22
Ds. Dopper Erasmus, emerituspredikant van Pretoria.
Predikant op 68

Predikant op 68

Kategorie: Binnekamer2026-03-22
Ds. Peet Bloem van die Hervormde Gemeente op Secunda is as predikant bevestig op die ouderdom van 68 jaar. Hy deel sy geloofsreis.
Simon se geloofsreis

Simon se geloofsreis

Kategorie: Binnekamer2026-03-22
Simon Bruinders, bekroonde Suid-Afrikaanse akteur, dramaturg en skrywer, deel sy geloofsreis.
Gebed voor die Pase

Gebed voor die Pase

Kategorie: Binnekamer2026-03-22
Dr. Andries Cilliers van die Drieankerbaai-gemeente in Kaapstad praat oor gebed in die aftel na Paasfees.
Hoe pas geloof in by kennis?

Hoe pas geloof in by kennis?

Kategorie: Binnekamer2026-03-22
Dr. Moira Bladergroen is ’n onderwysspesialis by die Universiteit van Wes-Kaapland. Haar navorsing het gefokus op hoe mense leer, hoe dosente studente kan begelei, en hoe kennis nie net die verstand nie, maar ook die mens vorm. Sy vertel hoe geloof hierby inpas.
Aandgedagte 21 Maart 2026

Aandgedagte 21 Maart 2026

Kategorie: Aandgedagte2026-03-21
Pastoor Christa Meiring van die AGS.
Kiskenades – Episode 206

Kiskenades - Episode 206

Kategorie: Kiskenades2026-03-21
Alicia vergeet om iets te doen wat haar ma haar gevra het om te doen, met ernstige gevolge. Gelukkig is die speelgoed van die speelgoedkis daar om te help.
Tussen die sportblaaie 21 Maart 2026

Tussen die sportblaaie 21 Maart 2026

Kategorie: RSG Sport2026-03-21
Heinrich Schulze blaai deur Björn Borg se boek, HEARTBEATS: A MEMOIR.
Motorrubriek 21 Maart 2026

Motorrubriek 21 Maart 2026

Kategorie: Naweekaktueel2026-03-21
Wessel Pretorius praat oor die situasie by Volkswagen Suid-Afrika.
Naweekaktueel 21 Maart 2026

Naweekaktueel 21 Maart 2026

Kategorie: Naweekaktueel2026-03-21
Menseregtedag word vandag gevier, en ons bespreek die uitdagings en probleme wat die land teister. ‘n Vurige debat in die parlement oor die oorlog in die Midde-Ooste. Ons praat met die land se pampoenkoning.
Geestesgesondheid en menseregte

Geestesgesondheid en menseregte

Kategorie: Saterdag Sprankel2026-03-21
Roger Jacobs, ‘n afgetrede skoolsielkundige, praat oor geestesgesondheid as ’n mensereg.

1-20 van 39790 potgooisnitte(s)