Skip to content

Potgooi

Sorteer volgens:
Vertoon:
Wie is ek: Hoekom reageer ek soos ek reageer?

Wie is ek: Hoekom reageer ek soos ek reageer?

Kategorie: Wie is ek2026-09-18
18 September 2026: “Ek het nog nooit emosionele werk aan myself gedoen nie. Waar begin ’n mens?” Dis ’n vraag wat dalk meer van ons raak as wat ons wil erken. En dan is daar finansiële stres – daardie konstante bekommernis oor geld wat nie net jou beursie raak nie, maar ook jou gemoed, verhoudings […]
Antoinette sê… 18 September 2026

Antoinette sê... 18 September 2026

Kategorie: Intussen2026-09-18
Antoinette Pienaar praat oor geduld.
Kultuurkaravaan Jacobsdal: Geskiedenis, blomme en Albé

Kultuurkaravaan Jacobsdal: Geskiedenis, blomme en Albé

Kategorie: RSG en Virseker Kultuurkaravaan2026-09-18
Ons kuier met RSG en Virseker se Kultuurkaravaan op Jacobsdal in die Vrystaat. Tannie Nonnie Groenewald is 81 jaar oud, en woon al dekades in die Jacobsdal-distrik. Sy is nie net ‘n boervrou nie, sy is ook van Jacobsdal se Historiese Vereniging. Hulle werk om die Jacobsdal se erfenis te bewaar. Ons het ook vir […]
Kultuurkaravaan Jacobsdal: ATKV-gemeenskapsfokus

Kultuurkaravaan Jacobsdal: ATKV-gemeenskapsfokus

Kategorie: RSG en Virseker Kultuurkaravaan2026-09-18
Die ATKV het honderde takke wat taal, kuns en kultuur bevorder. Op Jacobsdal is daar ook ‘n Jeugtak. Pieter Steyn het met Mari Prinsloo, ‘n onderwyser en voog, gesels.
Kultuurkaravaan Jacobsdal: Skole

Kultuurkaravaan Jacobsdal: Skole

Kategorie: RSG en Virseker Kultuurkaravaan2026-09-18
Ons kuier met RSG en Virseker se Kultuurkaravaan op Jacobsdal in die Vrystaat. Klein dorpies se goeie bestaan hang meer dikwels as nié, af van skole waarheen jong inwoners hulle kinders kan stuur. Jacobsdal is geen uitsondering nie – en hier is báie goeie skole. Om oor die skole en die rol daarvan in ‘n […]
Kultuurkaravaan Jacobsdal: Water en vleis

Kultuurkaravaan Jacobsdal: Water en vleis

Kategorie: RSG en Virseker Kultuurkaravaan2026-09-18
Ons kuier met RSG en Virseker se Kultuurkaravaan op Jacobsdal in die Vrystaat. Soos ons die afgelope twee weke deur die land getoer het, was daar een ding wat soos ‘n paal bo water uitstaan – die belangrikheid van reën, van water. Ons het gehoor hoe ‘n droogte van byna 10 jaar, letsels gelaat het, […]
Kultuurkaravaan Jacobsdal: Predikant en sjef & welsynorganisasies

Kultuurkaravaan Jacobsdal: Predikant en sjef & welsynorganisasies

Kategorie: RSG en Virseker Kultuurkaravaan2026-09-18
Ons kuier met RSG en Virseker se Kultuurkaravaan op Jacobsdal in die Vrystaat. Ons saai uit by die NG Kerk in die middel van die dorp. Die gemeente is in 1860 tot stand gebring, en is vanjaar 166 jaar oud. Jacobsdal, op die grens van die destydse Kaapkolonie, was ‘n brandpunt tydens die Anglo-Boereoorlog, met […]
Wat jy vandag moet weet 18 September 2026

Wat jy vandag moet weet 18 September 2026

Kategorie: Op en Wakker2026-09-18
Die gesprek om die RSG-ontbyttafel begin elke oggend met ‘n oorsig van die dag se hoofopskrifte op plaaslike en internasionale nuuswebwerwe en koerantvoorblaaie.
Monitor: Verskerpte optrede ná negende liggaam aan Oos-Rand gevind is

Monitor: Verskerpte optrede ná negende liggaam aan Oos-Rand gevind is

Kategorie: Monitor2026-09-18
18 September 2026: Verskerpte optrede van die polisie nadat ‘n negende liggaam van ‘n vrou aan die Oos-Rand gevind is. Reaksie op die VSA se jongste visumbeperkings en dreigemente van verdere sanksies deur die Amerikaanse ambassadeur. ‘n Vlak 6-waarskuwing vir swaar, ontwrigtende reën langs die KwaZulu-Natalse kus en aangrensende binneland.
Ikra 18 September 2026

Ikra 18 September 2026

Kategorie: Ikra2026-09-18
‘n Gewyde boodskap vir RSG se Moslemluisteraars.
RSG Landbou: Nampo Kaap 2026

RSG Landbou: Nampo Kaap 2026

Kategorie: RSG Landbou2026-09-18
18 September 2026: RSG Landbou saal af by Nampo Kaap op Bredasdorp, en gesels met die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, die hoof van die Departement Landbou Wes-Kaap, dr. Mogale Sebopetsa, die hoof van GraanSA, dr. Tobias Doyer, die hoof van AgriSA, Johann Kotzé, en die burgemeester van die Overberg Distriksmunisipaliteit, Sakkie Franken.
Tegnologie met Blaine: Die tegnologie van terugvoerbeheer

Tegnologie met Blaine: Die tegnologie van terugvoerbeheer

Kategorie: Tegnologie met Blaine2026-09-17
17 September 2026: Hoe kry jy ’n hommeltuig om veilig deur ’n stad te vlieg, ’n robot om oor ongelyke terrein te beweeg, of ’n vliegtuig om sy vlug te herstel ná ’n onverwagte probleem? Die antwoord lê onder meer in iets wat ingenieurs terugvoerbeheer noem. Blaine Jones praat met prof Japie Engelbrecht, Departementshoof van […]
Islam in fokus 17 September 2026

Islam in fokus 17 September 2026

Kategorie: Islam in Fokus2026-09-17
‘n Besprekingsprogram oor Islam en die Koran.
GESTEEL UIT DIE GROND: VETPLANTE VIR DIE WÊRELDMARK deur Jacqui January

GESTEEL UIT DIE GROND: VETPLANTE VIR DIE WÊRELDMARK deur Jacqui January

Kategorie: RSG Dokumentêr2026-09-17
Jacqui January neem ons na ‘n verlate klipkoppie waar mans douvoordag skaars vetplante stroop vir die wêreldmark. Kenners gesels oor versamelaars se beheptheid met vetplante, en ons hoor wat die verskil tussen en vetplant en ’n kaktus is. Skrywer Irna van Zyl vertel hoe ‘n onskuldige potplant ’n misdaadstorie geword het.
Kompas: Skoolfokus – Laer Volkskool Heidelberg

Kompas: Skoolfokus - Laer Volkskool Heidelberg

Kategorie: Kompas2026-09-17
17 September 2026: Hazel Janse van Rensburg het by Laer Volkskool in Heidelberg gaan inloer om te hoor wat hulle uniek maak, en om meer oor hulle eie toepassing uit te vind.
Aandgedagte 17 September 2026

Aandgedagte 17 September 2026

Kategorie: Aandgedagte2026-09-17
Milanie Vosloo, skrywer en uitvoerende voorsitter van Uppe Marketing.
Sasol het groot planne vir kookolie-vliegtuigbrandstof

Sasol het groot planne vir kookolie-vliegtuigbrandstof

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-09-17
Danie Cronje – senior visepresident vir Besigheidsbou by Sasol
Finansiële advies is nie so maklik soos fietsry nie

Finansiële advies is nie so maklik soos fietsry nie

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-09-17
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS
Dit neem 34 maande om wetgewing goedgekeur te kry

Dit neem 34 maande om wetgewing goedgekeur te kry

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-09-17
Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 17 September 2026

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 17 September 2026

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-09-17
Ryk van Niekerk – Moneyweb

1-20 van 65963 potgooisnitte(s)